Geleenthede vir betrokkenheid.
thinkHoe kan jou Kerk, Bediening, Christelike NPO of Sending organisasie baat vind daaruit om met ons hande te vat?


Is jy deel van 'n Christelike Nie-winsgewende organisasie, Kerk of Sending organisasie wat graag wil werk aan jul finansieele inkomste om sodoende voort te kan gaan met jul bediening?
"Christian Friendly Products" kan jul help hiermee. Deur hande te vat met ons kan jul nie net finansieel baat vind om voort te gaan met die bediening nie en dit selfs te vergroot nie, maar kan jul direk betrokke wees om die kwessie van Islam aan te spreek. Ons skep hierdie geleentheid slegs vir Kerke en bedienings waarmee ons gemaklik voel om mee geidentifiseer te word. Dit beteken dat ons sekere doelwitte en sienings moet deel. Ons gee die geleentheid vir diegene wat saam met ons wil staan om op te tree as ons verteenwoordigers. Wat dit beteken is dat as ons verteenwoordigers jul vir besighede aan ons kan bekend stel. Wanneer hierdie besighede met ons dan verbind en die handelsmerk/logo dra op hul produkte word 'n gedeelte van die tantieme inkomste gekoppel aan jou kerk/bediening vir solank as wat die maatskappy ons handelsmerk dra of vir solank as wat ons saam hierdie visie deel. Op hierdie wyse staan diegene wat met ons hande vat nie net saam teen Halaal/Sharia wetgewing en Islamitiseering nie, maar versterk hul ook hul gemeente of bediening finansieel. Op hierdie wyse kan 'n Kerk, Bediening of Sending organisasie bou aan 'n permanente finansieele struktuur om hul projekte en programme te dra. Kontak ons gerus vir meer inligting.
Bid vir die Wêreld
Operation World

Staan by die Vervolgde Kerk
Geopende Deure



The BarnabasFund

Mobiliseer die Kerk
Operasie Mobilisasie



Egeiro



INcontext