'n Paar fotos van ons handelsmerk.
Aartappelland op Despatch
'n Eenvoudige wit sticker met ons kenteken op hul produkte. Eenvoudig, goedkoop en dit lyk heel goed.
Ons mooi handelsmerk op wit proppies.
Ons mooi handelsmerk op blou proppies.
Ons baie mooi handelsmerk op sport/flip proppies
Hierdie is eintlik heel uniek en 'n baie meer tydsame proses as gewone proppies weens die vorm. Toe ons begin print het op hierdie poly propylene proppies het hul vir ons gese dat niemand op hierdie tiepe proppies print nie.